Ontspan in die rustigheid van die
natuur, direk langs die olyfboord en geniet die veldgeluide en die
pragtige uitsig.
Ons bied 4 ruim en luukse dubbelkamers en een
gesinskamer albei en-suite. Die swembad
bied lafenis op 'n warm dag.
‘n Wandeling deur die veld en
olyfboord bied die
moontlikheid om wild te besigtig – alles in
‘n uiters veilige omgewing. Ons is 4 kilometer buite Okahandja
geleë,
slegs 75kilometer Noord van Windhoek.

Ons tariewe is as volg:
Dubbel – N$ 600.00;
Enkel – N$ 400.00
Familiekamer (4 Beddens): N$800.00
Bed en ontbyt ingesluit.
Kontak
Tel/Fax: +264 62 500464
Cell: +264 81 124 2369
E-mail:
autoconnection25@gmail.com
Box 257
Okahandja
Namibia